Skip to content

Onfeilbare kaasskons

August 15, 2009

Ek wil graag ‘n resep met julle deel.  Hierdie resep het net nog nooit geflop nie!  Dit is vinnig want jy gooi alles net bymekaar, meng , skep in ‘n muffinpan en bak.  Jy kan kaas bygooi dit gee hom ‘n lekker smaak, of indien jy nie kaas het nie, kan jy die kaas weglaat. 

2k Bruismeel 

1k melk

1 eier

1/2k olie

1t bakpoeier

1t sout

1k gerasperde kaas (opsioneel)

1/2t rooipepper of enige spice wat jy van hou (opsioneel)

Meng alles en bak vir 20min geen 200 grade C, OF 400 grade F, OF met gas op 5 

Geniet dit!

Hannari

 

Skon1

Skon2

Skon3

Skon4

Advertisements
No comments yet

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: