Skip to content

Ek moet dit met julle deel!

August 21, 2009

Enige een al gehoor van Irene Village Mall (Irene – Pretoria – Suid-Afrika)?  Ek wil graag met julle die foto deel.  Ek en my vriendin het eendag daar gaan rondloop en koffie drink.  Ek was so stomgeslaan deur dit wat ek daar gesien het, dat ek ‘n foto moes neem.  En hier is dit…

Irene Village Mall

Ja, jy kyk reg… dit is ‘n onderstebo koei!  Dit was vir my die beste!

Hannari

Advertisements
No comments yet

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: